Elke streeksafdeling van Die Bergklub van Suid-Afrika het sy eie grondwet, benewens dat daar ‘n grondwet vir die federale liggaam is.

Jy kan die grondwet van die Vrystaat-afdeling hieronder aflaai. Die grondwet van die federale liggaam kan hier afgelaai word.